Rekeningkundig/finansieel

Nommer

Geoktrooieerde Rekenmeester in Engeland

Na n klompie jare in praktyk het ek besluit om my eie firma te begin. My fokus is op kleiner ondernemings waar ek eienaars help om die nommers regtig te verstaan en daardeur goeie besigheids besluite te neem.

My dienste sluit in – maandelikse state, jaar einde state en belasting, VAT, help met sagteware (spesifiek Xero).

Kontak Nommer

07917658014
Surrey, UK
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing