Immigrasiedienste

Kruger Legal Ltd

Immigrasie Regsfirma

As een van die meer begeerlike lande om in te woon, te werk en besigheid te doen, is dit geen verrassing dat Nieu-Seeland een van die mees komplekse immigrasie stelsels ter wêreld het nie.

Kruger Legal Ltd. het ‘n oorvloedige ervaring in die voorsiening van strategiese voor-aansoek advies; die voorbereiding en indiening van visumaansoeke en die bevordering met betrekking tot die assessering en besluitneming wat verband hou met immigrasieaansoeke, prosedures en appèlle.

Ons is proaktief in ons benadering en struktureer ons interaksies met ons kliënte om langdurige verhoudings te skep.

Kontak Kruger Legal Ltd

+64275174828
floor 17/15 Customs Street West, Auckland CBD, Auckland, New Zealand
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing