Onderwys en opleiding

Weetgids

Aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids

Weet is ’n inisiatief van Maroela Media. Dit is ’n aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids wat aan kinders toegang gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans. Hulle kan dit gebruik om hulle Afrikaans te verbeter, hulle nuuskierigheid te bevredig, of natuurlik om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte te doen. Weet waardeer ook voorstelle van onderwerpe wat nog nie op die platform voorkom nie, maar wat julle dink daar moet wees.

Kontak Weetgids

Suid-Afrika
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing