Onderwys en opleiding

MOS-Wêreldwyd

Aanlyn-tuisskool

Die MOS Inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys gestig is. MOS staan vir die “Moedertaal in Onafhanklike Skole-beweging”. Die doel daarvan is om ’n Afrikaanse skolenetwerk te skep wat uitnemende onderrig in Afrikaans verseker en bevorder. MOS het ook ’n aanlyn tuisskool, MOS Wêreldwyd. Dit fokus daarop om bekostigbare Afrikaanse onderrig aan te bied wat kinders voorberei op ’n toekoms in die moderne wêreld, kritiese denke stimuleer en kreatiewe probleemoplossing bevorder.

Kontak MOS-Wêreldwyd

+27 12 880 2493
South Africa
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing