Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

The Savanna – Wimbledon

Die Savanna is die Verenigde Koninkryk se top verskaffer van Suid-Afrikaanse voedsel produkte. Met meer as 500 Suid-Afrikaanse voedsel-produkte om van te kies, en tien winkels in Londen.

Ons het meer as 500 Suid-Afrikaanse lekkernye om van te kies, en as jy nog nie een van ons tien winkels in Londen besoek het nie stel ons voor dat jy ons beroemde biltong, lekker boerewors en top-verkoper droëwors kom proe.

Besoek een van ons tien winkels in Londen of gaan na ons aanlynwinkel  www.thesavanna.co.uk vir ons bekroonde biltong en droëwors wat regoor die VK afgelewer word.

 

We have over 500 South African food products to choose from, and if you have not visited one of our ten shops in London, we recommend trying our famous biltong, delicious boerewors and top selling original droëwors.

For award-winning biltong and delicious droëwors visit one of our ten London stores, or check out www.thesavanna.co.uk for delivery throughout the UK.

Kontak The Savanna – Wimbledon

442 089 719 177
20-22 Worple Road, Wimbledon, London SW19 4DH
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing