Kleinhandel

The Savanna – Victoria Station

Die Savanna is die Verenigde Koninkryk se top verskaffer van Suid-Afrikaanse voedsel produkte. Met meer as 500 Suid-Afrikaanse voedsel-produkte om van te kies, en nege winkels in Londen.

Ons het meer as 500 Suid-Afrikaanse lekkernye om van te kies, en as jy nog nie een van ons nege winkels in Londen besoek het nie stel ons voor dat jy ons beroemde biltong, lekker boerewors en top-verkoper droëwors kom proe.

Besoek een van ons nege winkels in Londen of gaan na ons aanlynwinkel  www.thesavanna.co.uk vir ons bekroonde biltong en droëwors wat regoor die VK afgelewer word.

 

We have over 500 South African food products to choose from, and if you have not visited one of our nine shops in London, we recommend trying our famous biltong, delicious boerewors and top selling original droëwors.

For award-winning biltong and delicious droëwors visit one of our nine London stores, or check out www.thesavanna.co.uk for delivery throughout the UK.

Kontak The Savanna – Victoria Station

2 079 319 314
Unit 61, Victoria Station, London, SW1V 1JT
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing