Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

Springbok Delights

Hulle het 'n groeiende behoefte gesien het vir ordentlike Suid-Afrikaanse deikatesse, soos biltong en boerewors, onder Suid-Afrikaanse uitgewekenes wat huis toe verlang.

Springbok Delights is in 2000 gestig deur Reon en Lyndie. Hulle het ‘n groeiende behoefte gesien het vir ordentlike Suid-Afrikaanse deikatesse, soos biltong en boerewors, onder Suid-Afrikaanse uitgewekenes wat huis toe verlang.

 

Springbok Delights was founded in 2000 when the founders, Reon en Lyndie saw a growing need for proper South African delicacies such as biltong and boerewors amongst the home sick South African expats.

Kontak Springbok Delights

+61 2 9427 5168
656 Mowbray Road West, Lane Cove, New South Wales, Australia
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing