Kerk

SA Gemeente

n Geestelike Tuiste vir Wêreldreisigers

SA Gemeente fokus op die bediening van Suid-Afrikaners in die VK. By SA Gemeente is ons verhouding met die Here vir ons die heel belangrikste. Ons as Suid-Afrikaners is mekaar se naaste familie in die VK en daarom is ons kerk-familie so spesiaal. Op die oomblik is die oorgrote meerderheid lidmate Afrikaans magtig maar daar word voorsiening gemaak vir Engelse vertaling by alle dienste.

SA Congregation focuses on ministering the Word of God to South Africans residing in the UK. Here at SA Congregation we regard our relationship with God as the most important factor. Our church-family is also very special since we – as fellow South Africans – are each other’s closest family in the UK. At the moment the majority of our members are Afrikaans but provisions are made at every service for English translations.

Kontak SA Gemeente

+44 (0)20 7353 6124
49-51 Shoe Lane. London.
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing