Kerk

SA Gemeente Suidwyk

n Afrikaanssprekende gemeente in Engeland! Eredienste elke 2e en 4e Sondag van die maand in Guildford en elke 1e Sondag in Maidstone.

n Afrikaanssprekende gemeente in Engeland! Eredienste elke 2e en 4e Sondag van die maand in Guildford en elke 1e Sondag in Maidstone. Jy is welkom!!

Al ons eredienste is nou beskikbaar as videos vir huis kerk agv die Covid-19 beperkinge.

The “SA Gemeente” (SA Congregation) is a reformed church of mostly South Africans resident in the United Kingdom. Our confessional basis is the three Reformed Ecumenical Articles. People from different denominations and nationalities are welcome and form part of our church.

Kontak SA Gemeente Suidwyk

441 372 276 743
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing