Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

Ynique Vellies NZ

Enige Suid-Afrikaner wat n Vellie ruik sal n stukkie van die huis onthou...dra Vellies met trots

Vir mense wat hou van ’n goeie paar Suid-Afrikaanse vellies – hierdie ingevoerde skoene is eg Suid-Afrikaans en die reuk daarvan laat ons dink aan die Bosveld. Hulle is almal 200% Ynique and 100% handgemaak …
Enige Suid-Afrikaner wat ’n vellie ruik sal ’n stukkie van die huis onthou … dra vellies met trots!

.

For people who love a good pair of South African vellies, these imported shoes are a very Ynique South African shoe, and the smell reminds us of the Bushveld. They are all 200% Ynique and 100% handmade …
Any South African who experiences the smell of a vellie will remember a little piece of home … wear vellies with pride!

Kontak Ynique Vellies NZ

+64 27 230 9734
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing