Bemarking en kommunikasie

Vryskut-Volschenk

Taaldienste, insl. vertalings (Duits na Engels of Afrikaans)

Na 17 jaar as sakejoernalis in SA het ek in 2001 na Duitsland getrek (ek behou egter SA-burgerskap) en na 18 jaar in Duitsland, kan ek nou alle soorte taaldienste aanbied (vertaaldiens uit Duits, aanlyn-redakteursdienste, joernalistieke take, navorsing ens.) Ek vors byvoorbeeld na in argiewe in Duitsland in opdrag van SA akademici vir wie dit te duur is om na Duitsland te reis (of vir wie die taal n probleem is).

Kontak Vryskut-Volschenk

+49(0)71193591208
Hugo-Eckener-Str 5, 70184 Stuttgart, Duitsland
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing