Kleinhandel

Uncle Beef Ltd.

Uncle Beef Lts. is in 2018 gestig deur Steve Livens en Peter Tame wat al sedert 2017 vriende is.

So, waarom die naam “Uncle Beef”?

Steve is ‘n ware Springbok-ondersteuner wat nog altyd opgewonde is oor vuur, sport en vleis. Soveel so dat hy altyd langs ‘n braai te vinde was, besig om sport te kyk, te kook en om mense vleis te voer. Eendag het sy nefie na hom toe gegaan en gesê: “hey, Uncle Beef, wat kook jy hierdie week?” Soos hulle sê. uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid kry!

Uncle Beef Ltd. verskaf en lewer hoë kwaliteit vleis aan die publiek. Met ‘n sterk ingesteldheid oor hoë standaarde is dit geen wonder dat Uncle Beef se kliente keer op keer terugkeer vir die kwaliteit vleisprodukte en kompeterende pryse.

 

Uncle Beef Ltd was founded in 2018 by Steve Livens & Peter Tame whom have been friends since 2017.

So why Uncle Beef?

Well Steve, a true Bok Supporter, has always been excited about Fire, Sport and Meat. So much in fact, he was always found next to a BBQ, watching sport, cooking and feeding people meat. So one day his nephew said “hey, Uncle Beef, what you got cooking this week?”

There is no truer words from the mouth of a child!

Uncle Beef Ltd supplies and delivers quality meats to members of the public. With a strong ethos of high standards, our customers return to us daily to enjoy our quality, well butchered products and take advantage of the competitive prices we consistently offer.

Kontak Uncle Beef Ltd.

447 742 607 136
Sidcup Kent, Kent, United Kingdom
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing