Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

The Lekker Shop

n Stukkie van Suid-Afrika in Nieu-Seeland

The Lekker Shop bring ‘n stukkie van Suid-Afrika na jou toe! Ons verkoop ‘n groot verskeidenheid Suid-Afrikaanse kruideniersware teen bekostigbare pryse! Ons verkoop ook ‘n paar produkte van die VK sowel as die VSA. Lekker man, lekker!

 

The Lekker Shop brings a bit of South Africa to you! We sell a wide variety of SA groceries at affordable prices! We also sell a few UK and USA products. Lekker man, lekker!

Kontak The Lekker Shop

+64 7-847 6304
1 Grasslands Place, Frankton. Hamilton, New Zealand
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing