Ander

The Au Pair

A great exchange!

The Au Pair is ‘n unieke span wat saamgestel is uit ‘n Suid-Afrikaans-Nederlandse span wat bestaan uit oud Au pairs en Ma’s van kinders wat voorheen au pair het.

The Au Pair roem op ‘n persoonlike aanslag:

  • Ons bied ‘n persoonlike diens deur eie ervaring opgedoen.
  • Ons bied ‘n tuiste in die Suid-Afrikaanse en Nederlandse kultuur.
  • Ons stel ‘n unieke pakket saam vir elkeen van ons au pairs.
  • Ons bied hulp en ondersteuning van die begin tot die einde.

Ons span by The Au Pair glo dat hierdie jaar in die buiteland nie net ‘n verrykingsjaar vir elke jongmens is wat aan die program deelneem nie, maar dat die au pairs ook ‘n defenitiewe verskil maak in die kinders se lewens waarmee hulle te doen kry en ook andersom.

‘n Jaar in die buiteland is egter nie altyd maklik nie. Die verlange na die huis, raak soms te veel, maar by The Au Pair maak ons seker dat ons al ons au pairs bystaan en onderteun om deur die verlange en swaar tye te kom. Ons is die hele jaar daar om seker te maak dat ons au pairs die nodige bystand ontvang, maar dat hulle ook ‘n leersame ervaring en kosbare herhinneringe sal vorm saam met hul mede au pairs uit Suid-Afrika in die Nederlandse taal en kultuur. Beslis die moeite werd!

We are a South African and Dutch team with a unique mix of ex au pairs, and moms of ex au pairs.

The Au Pair is an agency with a personal approach.

  • A personal service, based on own experience
  • Home in the Dutch and South African culture
  • A unique service package
  • Help from start to finish

We truly believe that an au pair can make a difference.
From our own experience we know that, when done right, an au pair can make a difference in a child’s life. And the other way around. However, a year on your own abroad won’t always be easy. In fact, at times it will be very hard. but with proper guidance we will help you through the rough times. We do our best to make sure that you, together with your fellow au pairs, will love the experience of learning a new language and culture.

Kontak The Au Pair

0605082389
28 De Waterbosch Avenue, Somerset West, Cape Town, South Africa
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing