Ander

Sunél’s Kitchen

Sunél’s Kitchen – ‘n Bietjie Barossa-geur in elke botteltjie!

Sunél’s Kitchen is my klein onderneming in die pragtige Eden Valley, Barossa, Suid-Australië. Wat begin het as ‘n liefde vir kosmaak en die uittoets van nuwe resepte, het gegroei tot ‘n reeks heerlike, tuisgemaakte blatjang, konfyt en piekels.

Alles word in klein hoeveelhede met liefde gemaak, waar moontlik met vars, plaaslike bestanddele. Van chillie konfyt en eiervrugblatjang tot mosterdpiekels en ingelegde komkommers – daar is iets vir elke smaak!

Jy kan my produkte by die Barossa Farmers Market, verskeie plaaslike winkels en wynplase, of aanlyn by www.newlandsestate.com.au kry.

Kontak Sunél’s Kitchen

0424 200 155
Eden Valley SA, Australia
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing