Eg Suid-Afrikaans

Stukkie Afrika NZ

Sekere produkte ook beskikbaar by: South African Pantry (Paraparaumu) Mama Africa Pukekohe (Auckland) Little & Wild South African Cafe/Shop (Taupo)
Dis die klein goed wat ons laat verlang.
‘n Afrikaanse gesprek in ‘n winkel, die volkslied voor die rugby, die geur van vars gebak soos Ouma s’n…
Soms het ons iets by ons nodig wat ons herhinner aan ons moederland, taal en kultuur.
‘n Stukkie Afrika.

Kontak Stukkie Afrika NZ

+64 27 513 2461
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing