Eg Suid-Afrikaans

Springbok BBQ

Pioneers of Wood-Fired Catering and Purveyors of Top-Quality Biltong

Wat doen ons?

Ons is baanbreker-spyseniers van kos wat op houtvure berei word en verskaffers van topgehalte biltong in die Verenigde Koninkryk.

Springbok is die naam van ’n bok wat eie is aan Suider-Afrika en wat bekend is daarvoor dat dit vier meter hoog en 16 meter ver kan spring en tot 100 km/h kan hardloop. In Suider-Afrika is die springbok se naam sinoniem met trots en gehalte en daarom het ons dit as ons naam gekies. Deur Springbok BBQ vir jou spyseniering te kies, koop jy nie net in in ’n kultuur van waardering vir die bestanddele waarmee ons kook nie, maar ook ’n passie vir die finale produkte wat ons uiteindelik aan jou en jou gaste bedien.

Waarom moet jy ons kies as jou spysenier?

Deesdae weet almal: Alles smaak baie lekkerder as dit op hout gaargemaak is!

  • Kies die hout vir jou braai of braaiboud uit verskeie soorte hardehout, insluitend appel, esdoring, mesquite, eik en hickory.
  • Kies die diensopsie waarvan jy hou uit die verskeidenheid wat ons bied: buffet, tafelbediening of selfs skemerkelkies.
  • Ons teenwoordigheid verleen ’n feestelike atmosfeer aan troues, tuinpartytjies en ander byeenkomste en help om elke geleentheid ekstra spesiaal te maak.

______________________________________________________________________________________________

What do we do?

We are pioneers of wood-fired catering and purveyors of top-quality biltong in the United Kingdom.

Springbok is the name of a Southern African antelope renowned for jumping four meters high and 16 meters far and running up to 100 km/h. In the Southern African region, the springbok’s name is synonymous with pride and quality, and that is why we chose it as the name for our wood-fired catering. By choosing Springbok BBQ as your catering provider, you’re not only buying into a culture of appreciation for the ingredients we cook with, but also a passion for the final products we ultimately serve you and your guests.

Why choose our catering services?

Nowadays everyone knows: It’s just a whole lot better cooked with wood!

  • Pick the wood for your BBQ catering or hog roast from a variety of hardwoods, including apple, maple, mesquite, oak, hickory.
  • We offer a plethora of service options so you can have your food served the way you prefer, be that a buffet, table service, or even cocktail service.
  • Our presence lends a festive atmosphere to weddings, garden parties and company gatherings, making these events extra special.

Kontak Springbok BBQ

447 825 752 596
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing