Facebook-gemeenskap, Finansiële dienste, Professionele dienste

Spaarwiel – Podcast & Blog

Gesonde Persoonlike Finansies. Finansiële Onafhanklikheid. Vryheid van tyd. Finansiële vryheid. Skuld afbetaal. Versekering. Belasting "savy". Spaar. Belê.

Spaarwiel is ’n potgooi wat finansiële onafhanklikheid, persoonlike finansies, spaar- en beleggingsgeleenthede bespreek. Hierdie potgooi word aangebied deur Eduan Kruger waar hy met die gewone man en vrou asook spesialiste gesels oor persoonlik finansies en finansiële onafhanklikheid.

Spaarwiel staaf die vraag: “Wat sal jy kies om met jou tyd te doen as geld nie ’n kwessie is nie?”

Wat ook al dit mag wees, dit sal jou keuse wees, want met finansiële onafhanklikheid sal jy vry wees om te doen wat jy wil. Finansiële onafhanklikheid (FO) word bereik sodra jy genoeg welvaart opgebou het om nie weer afhanklik te wees van ’n aktiewe lopende inkomste nie. Finansiële onafhanklikheid bied jou die vryheid waarna jy nog altyd smag.

.

Spaarwiel is a podcast that discusses financial independence, personal finances, savings and investment opportunities. This podcast is presented by Eduan Kruger who talks to the ordinary man and women as well as specialists about personal finances and financial independence.

Spaarwiel supports the question: “What will you choose to do with your time if money is not a question?”

Whatever it may be, it will be your choice because financial independence will give you freedom to do what you want. Financial independence (FI) is reached as soon as you have accumulated enough wealth to not be dependent on an active current revenue. Financial independence gives you the freedom you have always yearned for.

Kontak Spaarwiel – Podcast & Blog

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing