Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

SATOOZ

Ons is oop 24/7, sodat jy aanlyn produkte kan koop in die gerief van jou huis, kantoor, tuin, of enige plek wat jy wil, enige tyd!

Ons bied ‘n wye verskeidenheid produkte van regoor Suid-Afrika – dit sluit in, verskeie ou gunstelinge, populêre nuwe lekkernye, smaaklike fynproewer kosse, mooi handgemaakte geskenke en rariteite, sowel as spesiale aankomelinge met Kersfees en Paasfees. Ons bied al hierdie produkte teen redelike pryse, met spesiale addisionele besparings op ons maandelikse spesiale aanbiedings en promosies.

 

We offer a wide range of products sourced from all over South Africa – including lots of old favourites, popular new goodies, amazing gourmet foods, gorgeous handmade gifts and curios, as well as special arrivals at Christmas and Easter time. All at very reasonable prices, with some great additional savings on our monthly specials and promotions.

Kontak SATOOZ

1 300 240 709
PO Box 67, Beaudesert, Queensland, 4285, Australia
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing