Professionele dienste

RiG

Is jy ’n expat wie reeds in die buiteland woon of beplan jy nog om te emigreer? Is jy gereed is om jou finansiële bande met Suid-Afrika te breek?

Sonder ʼn deeglike plan, kan jou migrasie ʼn gesukkel raak – soos voëls wat in verskillende rigtings fladder. Wees wys, en kry goeie raad.

RiG expaTax kan jou help om, soos in die geval van voëls wat in ‘n geïntegreerde formasie vlieg, jou bestemming met minder spanning te bereik.

Kontak RiG

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing