Radiostasie

Radio Kuber Kontrei

Radio station

‘n Radio is ‘n wonderlike ding om ‘n vervelige pad of spitsverkeer draagliker te maak. Die musiek kan jou aandag aflei en as daar boonop ‘n radio-omroeper is wat weet hoe om luisteraars te vermaak, gly die pad sommer gou-gou verby. Kom verdwaal in jou moedertaal! Jou Afrikaanse Internet Radio Stasie. #Jou Hart. My Taal. Ons Stem!

Kontak Radio Kuber Kontrei

South Africa
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing