Bemarking en kommunikasie

Pendit.za

PENdit.za is 'n geslote groep vir talentvolle en passievolle verhaalskrywers.

PENdit.za is ‘n geslote groep vir talentvolle en passievolle verhaalskrywers. Lede word uitgenooi om hul skryfwerk op die blad te plaas en van tyd tot tyd deel te neem aan interessante uitdagings. Skrywers wie se werk goedgekeur word na ‘n uitdaging, se skrywes word gepubliseer na proeflesing deur professionele proeflesers. PENdit.za bied ook slypskole aan om skrywers te help en te bevorder. Vir verdere inligting, besoek gerus die webwerf www.pendit.co.za.

Kontak Pendit.za

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing