Eg Suid-Afrikaans

Ouma Rita se Kombuis

Lekker Suid-Afrikaanse gebak Beskuit Melktert Lemon Meringue Malva Poeding En nog vele meer...
Ek en oom Hans het na 40jaar in die onderwys afgetree en kom aansluit by ons kinders in Nederland. My hande kan nie vir lank stil staan nie, so ek het eers begin Beskuit bak vir die kinders (enige mens wat uit Suid Afrika kom).
Almal die kinders hier ken my as Ouma Rita, die tannie wat so lekker bak. Oh, ek geniet dit om vir ons kinders hier in Nederland huis kos te maak, want ek weet hulle almal verlang na hulle eie Ouma se kombuis.
Sit jou bestelling in ek bak graag vir jou my kind.
Jy kan my email of whatsapp stuur.

Kontak Ouma Rita se Kombuis

+31 6 16020064
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing