Eg Suid-Afrikaans, Skoonheidsdienste

Oh-lief Natural Products – Nederland

100% Natural & Organic body products - Handmade with Love.
Oh Lief se natuurlike en organiese babaprodukte word van organiese, ekstra fyngefiltreerde (“extra virgin”) olyfolie en byewas gemaak. Ons glo in veilige produkte vir babas en gesinne. Ons naam verwys na olyfolie, wat die hoofbestanddeel in al ons produkte is, asook na ons liefde vir alles wat natuurlik is. Ons produkte bevat geen skadelike chemikalieë, kunsmatige reukmiddels, petroleum, parabens, kunsmatige kleurmiddels of neutolie nie. Ons gebruik ekstra fyngefiltreerde olyfolie en byewas as basis en kombineer dit met verskeie ander organiese bestanddele om ’n volledige reeks produkte te skep wat ideaal is vir alle velsoorte. Ons glo in veilige produkte vir babas, kleuters en elke lid van die gesin, en dit is hoekom geen van ons produkte skadelik is vir sensitiewe velle of die omgewing nie. _____________________________________________________________________________________
 
Our natural and organic baby products are made from organic extra virgin olive oil and beeswax. We believe in safe products for babies and families. Our name references olive oil, which is the main ingredient found in all our products, as well as our love for all things natural. Our products do not contain any harsh chemicals, artificial fragrances, petroleum, parabens, artificial colours or nut oils. We use a base of organic extra virgin olive oil and beeswax, combined with a number of other organic ingredients to form a complete range of products that are ideal for all skin types. We believe in safe products for babies, toddlers and families, which is why none of our products are harmful to sensitive skin or the environment.
 

Kontak Oh-lief Natural Products – Nederland

'+77139976
Teleport Towers, Kingsfordweg, Amsterdam, Netherlands
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing