Immigrasiedienste

Nova Home Lovers

Jou plaaslike en wêreldwye eiendomsagent en verhuisings hulpbron

As ‘n Suid Afrikaanse immigrant myself en met persoonlike ondervinding van hoe skrikwekkend en soms frustrerend dit is om alles op te pak of te verkoop en van voor af te begin in ‘n nuwe land, verstaan ek ​​jou. Ek weet hoe oorweldigend, stresvol en emosioneel dit alles kan wees. Veral as jy met kinders en troeteldiere trek.

Dit is hoekom dit my passie is om ander in hul nuwe avontuur te help. Ek het Nova Home Lovers spesifiek geskep om al die toutjies vir jou saam te trek. ‘n Platform waar jy al die hulpbronne, inligting en ‘n span hervestigingspesialiste sal vind wat jou elke stap van die pad kan bystaan.

Kontak Nova Home Lovers

5717742080
3060 Williams Dr #101, Fairfax, VA 22031, USA

Deel hierdie inskrywing