Bak en spyseniering, Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel

NetVleish

Hier kom SAFFAS bymekaar om die beste Biltong, Boerewors en meer in Kanada te bekom.

Netvleish – jou rusbank slaghuis is hier. Is jy moeg vir die verkeer of bly jy vêr van alles. Moet nie komkommer nie – Bestel Biltong en Boerewors en sommer nog ‘n hele paar klomp ander sappige, regte, outydse Suid – Afrikaanse vleis lekkernye reg van jou rusbank by www.netvleish.com Ons lewer dwarsoor Kanada af! 

Kontak NetVleish

+1 250-219-7648
5892 243 Road, Dawson Creek, BC, Canada
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing