Restaurant

Nando’s Kanada

Die Nando's restaurant ondervinding is 'n unieke kombinasie van warm Portugese gasvryheid, warm vlamgebraaide hoender en natuurlik die beroemde peri-peri geur.

Ons sit die vlam in vlam-geroosterde PERi-PERi hoender! En ons is die beste in die wêreld daarmee. So kom loer in en smul aan vuurwarm disse.

 

We fire up the PERi-PERi flame grilled chicken! And we’re the best in the world at it. Come and dig in!

Kontak Nando’s Kanada

1-905-564-1118 , 1-855-564-1118
#33 – 1435 Bonhill Rd Mississauga, Ontario, L5T 1R2
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing