Ander

Momshomegym

Oefeninge om by die huis te doen wanneer dit jou pas.

Momshomegym bied oefeninge in die gemak van jou eie huis. Dit is veral gerig op mamma’s wat nie tyd het om gym toe te gaan nie.

Die oefeninge neem 20-30min om te doen. Dit is live video’s wat jy kan volg wanneer dit jou pas. Dit is aanlyn en daarom kan jy in Afrikaans uit enige land saam oefen.
Daar is ’n opsie van HIIT en Pilates klasse om van te kies. Pilates klasse word aangebied deur ’n gekwalifiseerde Biokinetikus.

Ons bied ook eetplan riglyne en help klante met n gesonde leefstyl.
Vir meer inligting volg ons op Facebook by @momshomegym.

Kontak Momshomegym

0686358536
Nederland
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing