Kuns en ontwerp, Onderwys en opleiding, Vermaak

Maestro Music

Klassieke sang, klavier onderwyser en dirigent.

Maestro Music bied onderrig in klassieke sang, klavier en musiek teorie aan. Alle ouderdomme en vlakke van bevoegdheid is welkom. Ek glo mens is nooit te oud om te begin leer nie. My studio is tans in Dargaville, Northland, Nieu Seeland geleë.

Kontak Maestro Music

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing