Kerk

Lux Mundi Church

Ons bied 'n geestelike tuiste in die Noorde van Perth binne 'n Bybels gefundeerde, Evangeliese bediening. Weeklikse eredienste in Afr en Eng.

LUX MUNDI PERTH (North of the River)

Eredienste met Geloofsonderrig: Drie bedieningspunte

Clarkson om 9:30vm: Elke 1ste Sondag van die maand ‘n Engelse erediens en al die ander Sondae van die maand word gelyklopend ‘n Afrikaanse sowel as ‘n Engelse erediens in dieselfde gebou, twee verskillende lokale aangebied.

Adres: Sewende Dag Adventiste kerkgebou op hoek van Marmion Ave en Renshaw Blvd, Clarkson.

Kontakpersone: Ds Manie Strydom, 0487768936 / manie@luxmundi.org.au; en vir die Engelse bediening Ds Wayne Becker 0430782377 / wayne@luxmundi.org.au

 

Ellenbrook om 9:00vm: Elke 1ste Sondag van die maand ‘n Afrikaanse erediens en al die ander Sondae van die maand in Engels.

Adres: Ellenbrook Christian College te 5 Santona Blvd, Ellenbrook.

Kontakpersoon: Ds James Walters, 0424824897 / james@luxmundi.org.au

 

North Beach om 9:00vm: Elke Sondag ‘n erediens in Afrikaans, met Engelse dienste op vooraf versoek.

Adres: Sewende Dag Adventiste kerkgebou te Wendling Rd, North Beach.

Kontakpersoon: Ds James Walters, 0424824897 / james@luxmundi.org.au

Kontak Lux Mundi Church

61 450 685 898
Mater Dei College, 107 Treetop Ave, Edgewater WA Perth, WA, Australia 6027
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing