Kerk

Living Word Geraldton

Ons fokus is Jesus Christus en Sy liefde en genade vir alle nasies.

Ons fokus is Jesus Christus en Sy liefde en genade vir alle nasies. Ons wil ‘n geestelike tuiste skep vir enige iemand wat kameraadskap soek wat geheel en al op die Woord van God gevestig is. Na die diens kuier ons lekker saam oor ‘n koppie koffie of tee.

 

Our focus is Jesus Christ, and His Love and Grace for all nations. We want to be a spiritual home for all those that have the need for a fellowship that is completely based on the Word of God. Enjoy a cup of coffe or tea with us after every service.

Kontak Living Word Geraldton

04 33 342 440
8 Milford Street, Geraldton, WA 6530
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing