Toerisme, reis en ontspanning

LekkeVlieg

Is jy op pad êrens heen? Kies dan LekkeVlieg om jou volgende plaaslike óf internasionale vlug te bespreek. Soos oudergewoon staan ons lekke agente jou stap vir stap by met uitstekende diens om jou vlugbespreking so maklik as moontlik te maak. As deel van ‘n maatskappy met 10 jaar se ervaring in die reisbedryf, is LekkeVlieg ook ‘n veilige, betroubare reismaat en duisende Suid-Afrikaners maak daagliks van ons dienste gebruik ─ met goeie rede! Ons sal sorg dat jy die beste vlugopsie kry deurdat jy honderde lugrederye en vlugroetes tjop-tjop kan vergelyk én ons is platform is selfoonvriendelik, so dit is maklik om sommer op jou selfoon te bespreek. Betaling is ook lekke maklik en jy kan via EFT of met jou kredietkaart betaal sonder die kopseer van versteekte kostes. Klink dit lekke? Ja, ons dink ook so!

 

Jetting off somewhere? Choose LekkeVlieg to book your next local or international flight. As always, our lekke agents are standing by to help you with your booking every step of the way. Being part of a company with more than 10 years of travel industry experience makes LekkeVlieg a safe, trustworthy travel companion used by thousands of South Africans every day, and with good reason! We’ll ensure that you find the best flight option by helping you to compare hundreds of airlines and routes easily. Always on the move? Our platform is also mobile friendly, making it convenient and simple to book from your phone. Payments are a breeze and can be done via EFT or credit card without the headache of hidden costs. Now that’s lekke, isn’t it?

LekkeVlieg logo

Kontak LekkeVlieg

+27 21 205 3937 (internasionale kliënte ) 086 999 0502
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing