Radiostasie

Kudu FM

As jy weet, weet jy.

Business Name: Kudu FM

Category: Media / Radio / Entertainment

Website: kudu.fm

Email: info@kudu.fm

Social Media: facebook.com/kudu.fm.radio

Description: Kudu FM is ‘n gratis Afrikaanse aanlyn radiostasie wat 24 uur per dag, 7 dae per week speel — oral in die wêreld waar jy ook al is. Nuwe Afrikaanse musiek, bekende treffers, en AI-nuus in Afrikaans, alles sonder registrasie of betaling.

Vir die Afrikaner ver van die huis af is Kudu FM meer as net musiek — dit is die klank van tuis. Luister op kudu.fm, via die gratis app op Google Play en die App Store, of op TuneIn.

Kontak Kudu FM

Oudtshoorn, Suid Afrika
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing