Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel
Kromdraai Deli
Ons produkte en kos herinner jou aan jou tuisland. Ons is vir altyd trots Suid-Afrikaans.
Lees meer oor Kromdraai Deli
Kromdraai is die naam van ’n plaas Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is geleë in die Hoëvled tussen Standerton en Volksrust.
Kromdraai Deli and Store is ’n familieonderneming. Kromdraai het sy deure in November 2024 geopen nadat die eienaar die vorige Suid-Afrikaanse winkel op dieselfde perseel in Lethbridge, Alberta in Kanada oorgeneem het.
“Kromdraai Deli is daarop gemik om ’n bekende plek te wees waar jy jou gunsteling- Suid-Afrikaanse produkte kan koop. By Kromdraai nooi ons jou uit: “KOM DRAAI!” Kom besoek gerus ons wye reeks smaaklike Suid-Afrikaanse disse en nageregte.
We provide products and Food that reminds you of your home country. Forever proudly South African.
Read more about Kromdraai Deli
Kromdraai is the name of a farm in Mpumalanga, South Africa. It is located on the Highveld between Standerton and Volksrust.
Kromdraai Deli and Store is a family-owned business. Kromdraai opened its doors in November 2024 after taking over the previous South African store that had been in the same location in Lethbridge, Alberta in Canada
“Kromdraai Deli aims to provide a familiar place to shop for your favourite South African products. At Kromdraai we ask you to “Kom draai!” (literally come walk around). Come visit and try our range of tasty South African foods and desserts.
Kontak Kromdraai Deli




