Onderwys en opleiding

Kokkedarling Pty Ltd

Kooksaam Resep-video's vir kinders

GESONDE KOS TE MAAK

Ons weet dat dit nie altyd maklik is om kinders te kry om gesond te eet nie. Daarom is ons antwoord hierop dat ‘n holistiese benadering nodig is.

Tans het ons resep-videos waar Kokkedarling en haar junior tjef jong kinders leer om self met gesonde resepte te eksperimenteer. Ons videos gee ‘n stap-vir-stap verduideliking sodat hulle deurgaans kan by bly met die resep se verskillende stappe. Ons leer ook tussen deur so paar nuwe kookkuns ‘truuks’ en bou sodoende sistematies kinders se selfvertroue. Elke resep is sakpas, geurig en maklik om te maak.

Ons gaan binnekort nog hulpbronne op ons webtuiste laai soos kunsprojekte vir kleiner kinders en saam-oefen videos vir kinders.

Gaan loer gerus op www.kokkedarling.com om aan te sluit teen R100 vir 3 maande. Ons het verskeie pakette.

SIEN JOU DAAR!

Instagram: @kokkedarling_kook

Kontak Kokkedarling Pty Ltd

743 456 409
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing