Eg Suid-Afrikaans

Ke Nako Foods Ltd

South African and British comfort foods in Poland.
South African and British foods in Poland. Providing you the best quality biltong you can ever have.
Ke Nako Foods lewer die heerlikste tuisgemaakte pasteie landswyd by jou deur af – boonop met Mrs Balls! Hulle verkoop natuurlik ook biltong, droëwors en boerewors. En daar wag ’n paar aangename verrassings op hul tuisblad, soos mieliepap en selfs Fizzers!
As jy jouself in Warskou bevind en jy kan jou lus vir ’n vleispasteitjie of boereworsrol nie langer inhou nie, gaan maak oor naweke ’n draai by hul kostrokkie. Gaan ontmoet die Kapenaar en sy bobaasspan persoonlik.

Kontak Ke Nako Foods Ltd

48 507 448 387
00-100 Warsaw, Poland
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing