Finansiële dienste

JV Financial Services

Versekerings maatskappy

Ons is n span Suid Afrikaners wat in New Zealand woon en werk. Ons help ander om die beste verskering te bekom, veral nuwe immigrante. Ons weet om te trek is baie stresvol, dus neem ons die stres uit jou hande uit. Ons werk op beide eilande. Kontak ons vir Lewensdekking, Gevreesde siekte dekking, Ongeskiktheid en KiwiSaver. Ons help ook om geld vir jou oor te plaas vanaf Suid Afrika na enige plek in die wereld.

Kontak JV Financial Services

225998127
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing