Motorvoertuie, Toerisme, reis en ontspanning

iDrive Uganda Adventures

Premium vehicle hire company in Entebbe.

iDrive is op die been gebring toe ons ’n gaping in die langtermyn-huurmotormark vir betroubare voertuie in Uganda gesien het. iDrive-voertuie word uiters goed in stand gehou, met besondere aandag aan detail. Ons ganse vloot word deur ons besit, en ons sal jou nie in woeste Afrika instuur met ’n voertuig wat ons nie persoonlik ken en in stand hou nie. Dit bied aan iDrivers gemoedsrus – wat beteken jy kan op jou avontuur van ’n leeftyd fokus!

iDrive-voertuie word met oorleg gekies, het lae kilometerlesings en ’n deeglike versieningsgeskiedenis en kom reguit uit Japan, en wanneer ons die voertuie ontvang, word hulle deeglik nagegaan voordat die sleutels aan iDrivers oorhandig word.

Ons is ook ideaal geleë in Entebbe (Entebbe Internasionale Lughawe), wat ’n belangrike toegangspunt vir alle vakansiegangers in Uganda is. Van toegewyde voertuignoodfone tot Wi-Fi in die voertuig – ons poog deurgaans om meer as ons mededingers te bied. Ons voertuie is uitgeknip vir motorhuursafari’s en ook vir uitgewekenes wat die gemoedsrus wil hê van ’n betroubare voertuig wat omvattend verseker en deskundig versien is, sonder die risiko en onverwagte koste om jou eie voertuig te koop.


iDrive was started after seeing a gap in the long-term car rental market in Uganda for reliable vehicles. iDrive vehicles are extremely well maintained, with acute attention to detail. Our entire fleet is owned by us and we will not send you into wildest Africa in a vehicle that we do not know and maintain personally. This give iDrivers peace of mind – which means you can focus on your adventure of a lifetime!

iDrive vehicles are carefully selected, low-mileage models direct from Japan with in-depth service history, and as soon as we take possession we go over them with a fine-tooth comb prior to handing the keys to iDrivers. We are also ideally located in Entebbe (Entebbe International Airport), which serves as a major point of entry to all holidaymakers in Uganda. From dedicated car emergency phones to in-car Wi-Fi, we are constantly trying to offer more than our competitors.

Our vehicles are perfect for car rental safaris as well as expatriates who want the peace of mind of having a reliable vehicle, comprehensively insured and expertly serviced, without having to face the risk and unexpected costs of purchasing your own vehicle.

Kontak iDrive Uganda Adventures

+256 740 600222
14 Middle Ln, Entebbe, Uganda
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing