Eg Suid-Afrikaans
Hartlam
Hartlam is ’n Afrikaanse woord wat beteken iets lê jou na aan die hart. Hierdie winkel lê my na aan die hart en ek is trots op wat ek skep en verkoop. Die eienaar van Hartlam is Lene Schoeman wat in Suid-Afrika gebore is en nou in die VK woon.
Hartlam verkoop handgemaakte produkte wat met liefde en sorg gemaak word. Hartlam se produkte kan verpersoonlik word of kan net ’n stukkie wees wat aan jou plesier verskaf. Ons hou baie daarvan om saam met ons kliënte te werk geluk te skep. Doelgemaak en vervaardig vir jou.
______________________________________________________________________________________________
Hartlam is an Afrikaans word that means something is close to your heart. This shop is very close to my heart and I take pride in what I create and sell. The owner of Hartlam is Lene Schoeman who was born in South Africa and now lives in the UK.
Hartlam sells handmade products that are made with love and care. Hartlam’s products can be personalised or just be a piece that brings you joy. We love working with our client to create happiness. Bespoke and crafted for you.
Kontak Hartlam