Kerk

Gerformeerde Evangeliese Kerk Australië Bunbury

Op Sondag 18 Oktober 2009 is die Gereformeerde Evangeliese kerk Bunbury se eerste 30 lidmate ingeskryf. Daarna is met verskeie geleenthede nog lidmate ingeskryf en Sondag 12 Februarie het die gemeente hulle eerste predikant verwelkom.`

Eredienste word gereeld op rotasiebasis in Afrikaans gehou by die volgende dorpe: Esperance, Albany, Katanning,
Brookton, Northam en Hyden. Daar word gewoonlik na die diens saam ge-eet en gekuier.
Vir meer inligting en ook vir die reël van ‘n pastorale besoek, kontak ds Gawie van der Merwe (woonagtig in Perth)

Op Sondag 18 Oktober 2009 is die Gereformeerde Evangeliese kerk Bunbury se eerste 30 lidmate ingeskryf. Daarna is met verskeie geleenthede nog lidmate ingeskryf en Sondag 12 Februarie het die gemeente hulle eerste predikant verwelkom.`

Kontak Gerformeerde Evangeliese Kerk Australië Bunbury

61 420 481 965
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing