Kerk
Gereformeerde Kerk Gobabis
Op Saterdag 6 Junie 1930 het die stigting van die gemeente van Gobabis plaasgevind. Op Saterdag, 7 Junie 1930, is al die Gereformeerdes byeen op die plaas Helew 408. Daar was 364 belydende lidmate en 462 dooplidmate, altesaam 826.