Kuns en ontwerp, Onderwys en opleiding

Francois Viljoen artworks

Ek is n Kunstenaar en Kunsonderwyser woon naby Basel (CH).

My brons beeldhouwerk is te sien op my webwerf. Dit word meestal (na ‘n bestelling) gegiet in Gordonsbaai (Suid-Afrika) en ge-ship international. Laat weet dan stuur ek jou ‘n pryslys. Ook doen ek aanlyn kunsonderrig.

Kontak Francois Viljoen artworks

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing