Vermaak

Fingerboards R’Us

The board game that connects friends and family

Vingerbord is ‘n speletjie wat virende en familie bymekaar bring. Dit kan saamgeneem word waanneer jy gaan kamp of op vakansie gaan en dit kan heerlik benut word op reënerige dae wanneer julle binne moet bly.

 

This is a board game that will bring back interaction and fun with friends, family and occasions! It can be taken with when you go camping or on holidays and played on rainy days when you have to stay indoors.

Kontak Fingerboards R’Us

61 439 795 673
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing