Kerk

Doxa Deo Auckland

Doxa Deo Gemeente het ‘n passie om te sien dat stede getransformeer word na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur “City Changers” op te rig en toe te rus om impak uit te oefen.

Ons het ‘n tweetalige kampus maar ons amptelike dienste word slegs in Afrikaans aangebied om ons Suid-Afrikaanse gemeenskap in Nieu-Seeland te akkommodeer.

 

Our campus is bilingual but our official services are conducted in Afrikaans to accommodate our South African community in New-Zealand.

Kontak Doxa Deo Auckland

+64 21 419 125
40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights North Shore, New Zealand 0632
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing