Skoonheidsdienste

Dolce Hair salon

Moderne salon in die hartjie van Joondalup, Perth AU

Kom besoek ons gerus. Ons kuier in  Afrikaans, bedien rooibos tee. Verkoop beskuit en fudge.

Baie goed gekwalifiseerde haarkappers met jare se ondervinding. Ons passie is om jou goed te laat voel.

Kontak Dolce Hair salon

420434587
43 Regents park road Joondalup, Perth
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing