Eg Suid-Afrikaans

Die Danssaal

Artisan Studio & Workshop

Die Danssaal – Artisan Studio & Workshop fokus op handgemaakte produkte wat prakties en bruikbaar is. Dienste wat Die Danssaal lewer is bv. riempiewerk en die maak/stik van kliënt spesifieke items met materiaal wat die kliënt voorsien. Besoek gerus ons aanlynwinkel om ons handgemaakte items van naderby te bekyk!

Kontak Die Danssaal

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing