Klubs

Die Afrikaanse klub van Nieu-Seeland

‘n Klub vir Suid-Afrikaners wat in Nieu-Seeland woon, en die behoefte het om nogsteeds Afrikaans te praat en alles eie aan Suid-Afrika

Brokkies is ‘n e-posnuusbrief wat primêr gemik is op Suider-Afrikaanse immigrante wat in Nieu-Seeland en Australië woon. Daar is ‘n groeiende leserstal vanuit Suidelike Afrika en ander wêrelddele. Brokkies se wortels lê in Nieu-Seeland waar dit reeds sedert 2001 sy intekenaars bedien op die gebiede van kultuur, sosiale skakeling en besigheidsnetwerking. Lees meer oor hierdie vroeë geskiedenis by www.afrikaans.org.nz.

 

Kontak Die Afrikaanse klub van Nieu-Seeland

+64 27 657 2147
Paraparaumu , Wellington. New Zealand
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing