Eg Suid-Afrikaans, Restaurant

Bring and Braai Catering

Bring and Braai bied ‘n unieke mobiele braai spysenieringsdiens na jou toe vir enige geleentheid. In Suid-Afrika is ‘n braai deel van alledaagse tradisie – ‘n belewenis vir mense wat nie die gebruik ken nie. In Suid-Afrika is ‘n bring en braai ‘n uitnodiging na ‘n sosiale geleentheid saam met goeie vriende en familie. Die gasheer sal reeds die vuur aangesteek hê en die res van die gaste sal almal saam om die buur kuier en hul vleis braai, braaitang in die een hand en ‘n yskoue bier in die ander hand. Die twee meesterbreine agter Bring and Braai het albei in Suid-Afrika groot geword, Rodney net buite Durban en Mark in Port Elizabeth. Albei van hulle het ‘n groot liefde vir kos en aangesien hulle elkeen al baie braai geleenthede bygewoon het, het hulle besluit om dieselfde ervaring in die VK te skep.
Hulle storie begin in 2009 en het hulle reeds spyseniering aan baie private funksies by huise en venues regoor Londen en nabye streke gebied van verjaarsdae tot troues en liefdadigheidsgeleenthede – asook vir die VK se topmaatskappye. Natuurlik gebruik hulle tradisionele metodes om ‘n outentieke ervaring te skep deur oor ‘n oop vuur die kos gaar te maak en hulle gebruik ordentlike, ingevoerde Afrika-hout vir die rook om die geure van die vleis te verbeter.
Hulle idee was ‘n weghol sukses en sedertdien het hulle die lys van Top 5 Afrika Spyseniers in Londen behaal.
Die idee is eenvoudig:
  • Daar is ‘n spyskaart vir alle smake, begrotings en geleenthede. Kinders onder 10 eet teen halfprys.
  • Ons daag op, stel op, berei ‘n braai-fees voor vir jou en jou familie
  • Wanneer almal lekker geëet het en nie meer honger is nie, dan pak ons op, maak skoon en val in die pad! So maklik soos dit!

Ons bied altyd net die varste, hoogste kwaliteit, plaaslike vleis en natuurlik vriendelike diens. Vir jou gemoedsrus het ons al die relevante voedsel higiene, gesondheid en veiligheidsdokumentasie en versekeringsinligting gereed om enige tyd vir jou te e-pos.

We offer a unique mobile braai (BBQ) service at your venue of choice, catering for any occasion or event. A braai is a traditional way of life for South Africans – an experience in itself. In South Africa, ‘Bring and Braai’ means an invitation to a social gathering to celebrate a special occasion with a group of friends. The host would have the fire lit and the good times then take place around the fire while braaing the food – tongs in one hand and an ice-cold beer in the other.
We both grew up in South Africa, Rodney in Kloof just outside of Durban and Mark in Port Elizabeth. Both being massive foodies and having attended and experienced many braaies, we decided to share the same experience here in the UK. It all began in 2009 and along the way we have catered for many private parties at homes and venues around London and the surrounding counties, celebrating birthdays, weddings and charity events; as well as for the UK’s largest blue chip companies.
We use traditional methods by cooking over an open fire, whilst using a mixture of proper, imported African hardwoods to smoke and enhance the flavour of the various meats when braaing. It has since become a runaway success with this unique style and cuisine, and has recently been voted in the Top 5 Best African Caterers in London.
THE IDEA IS:
  • There is a menu to suit all taste buds, budgets and occasions. Don’t worry about the kids – if they are under 10, they eat half price.
  • We arrive, set up, and braai a feast for you and your family and friends.
  • When you are completely satisfied that all your guests have been fed to their hearts content – we clean up, pack up and leave. Simple!
We always provide the freshest and best quality, locally sourced meat, as well as a great and friendly service. For your peace of mind, we have all the relevant food hygiene, health and safety documents and insurance certificates that can be emailed to you at any time.

Kontak Bring and Braai Catering

447 884 481 121
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing