Kleinhandel, Kuns en ontwerp

Boabab

Afrikaans en Afrika handgemaakte decor, kuns en skoene in Kanada

Ons voer pragtige eg Suid Afrikaanse produkte in en verkoop dit online in Kanada en USA.  Ons strewe veral om werkskepping en klein besighede te ondersteun in SA.  Ons maak graag geskenkbokse vir diegene wat vir hul geliefdes hier anderkant die see iets wil stuur, maar ons bring ook biekie bederf aan enige iemand wat hom/haarself wil bederf met iets wat na aan die hart is. Ons vertroos verlange, van vellies tot tafeldoeke in proteas!

Kontak Boabab

+1 587-257-0648
505 Centennial Ave, Picture Butte, AB, Canada
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing