Installeringsdienste

BBQ 365

Ons is trots om die VK agente en verspreiders te wees van HomeFires Suid-Afrika – die oorspronklike en voorste braaier vervaardigers in die wêreld. Die produkte wat ons invoer is ware HomeFire braaiers. Hierdie braaiers word steeds handgemaak deur due familie onderneming in Worcester (naby Kaapstad) soos dit al vir dekades lank gedoen is. Die VK modelle is aangepas en verbeter vir die VK en Europese mark. Hierdie aanpassings is nie net om te voldoen aan klimaat oorwegings nie, maar ook om die VK se vraag na meer veelsydigheid en kreatiwiteit wanneer dit by kook kom te akkommodeer

We are proud to be the UK Agents and Distributors of HomeFires South Africa – The original and premium Braai manufacturers in the world. The products we import are genuine HomeFires Braais. They are still hand built by the family business in Worcester (near Cape Town) as they have been for decades. The UK models have been modified (and enhanced) for the UK and European market. These modifications are not only for compliance and climate considerations, but also to accommodate the UK’s demand for increased versatility and creativity when it comes to cooking.

Kontak BBQ 365

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing